Formele Assessering – (FAT5): Graad 6 Afrikaans Eerste Addisionele Taal – Kwartaal 2 (2026)
Bestaan uit vier afdelings:
Tema: Goue renoster en renoster
Begripstoets: Inligtingsteks – Die goue renoster van Mapungubwe (integreer met SW) (10 punte)
Die goue renoster van Mapungubwe (Gedig) (10 punte)
Visuele teks: Weerkaart (10 punte)
Opsomming: Eienskappe van renosters (5 punte)
Taalstruktuur en -konvensies: Interessante feite oor renosters (15 punte)
TOTAAL: 50 punte
*Skryftaak word apart opgelaai omdat onnies soms hulle eie opstel. (VOLG ASAP)
Memorandum aangeheg in matriksformaat soos vereis deur departement.
Kognitiewe vlakke per vraag per afdeling aangedui en analise aangebring.
Beskikbaar in Pdf en Word.
N.S: Verseker dat u die korrekte taak, graad en taal aankoop aangesien daar geen “refunds” is vir foutiewe aankope nie vanweë die digitale aard van die produkte.
Prys: R50









Reviews
There are no reviews yet.