Formele Assessering – (FAT5): Graad 6 Afrikaans Huistaal – Kwartaal 2 (2024)
Bestaan uit vier afdelings:
Begripstoets: Storie: Vlakvark se manewales (20 punte)
Visuele teks: Advertensie (10 punte)
Opsomming: Eienskappe van vlakvarke (5 punte)
Taalstruktuur en -konvensies: Storie: Vlakvark se manewales vervolg (15 punte)
TOTAAL: 50 punte
*Skryftaak word apart opgelaai omdat onnies soms hulle eie opstel. (VOLG ASAP)
Memorandum aangeheg in matriksformaat soos vereis deur departement.
Kognitiewe vlakke per vraag per afdeling aangedui en analise aangebring.
Beskikbaar in Pdf en Word.
N.S: Verseker dat u die korrekte taak, graad en taal aankoop aangesien daar geen “refunds” is vir foutiewe aankope nie vanweë die digitale aard van die produkte.
Prys: R50









Reviews
There are no reviews yet.