Formele Assessering – (FAT5): Graad 6 Afrikaans Huistaal – Kwartaal 2 (2025)
Bestaan uit vier afdelings:
Begripstoets: Storie: Kamp in die Drakensberge (10 punte)
Gedig: Racheltjie de Beer (10 punte)
Visuele teks: Weerkaart(10 punte)
Opsomming: Wenke tydens ‘n kamp in die winter (5 punte)
Taalstruktuur en -konvensies: Storie: Sneeuman swem Flap teks (15 punte)
TOTAAL: 50 punte
*Skryftaak word apart opgelaai omdat onnies soms hulle eie opstel.
Memorandum aangeheg in matriksformaat soos vereis deur departement.
Kognitiewe vlakke per vraag per afdeling aangedui en analise aangebring.
Beskikbaar in Pdf en Word.
N.S: Verseker dat u die korrekte taak, graad en taal aankoop aangesien daar geen “refunds” is vir foutiewe aankope nie vanweë die digitale aard van die produkte.
Prys: R50









Anonymous (verified owner) –