Sale!
, , , , ,

Formele Assessering – (FAT5): Graad 6 Afrikaans Huistaal – Kwartaal 2 (2026)

Original price was: R60.00.Current price is: R50.00.

Formele Assessering – (FAT5): Graad 6 Afrikaans Huistaal – Kwartaal 2 (206)

Bestaan uit vier afdelings:

Begripstoets: Kortverhaal: Aanlynboelie en kamp tydens ‘n storm (10 punte)

Gedig: Aanlynboelie (10 punte)

Visuele teks: Weerkaart (10 punte)

Opsomming: Wenke om aanlynboelie te bekamp (5 punte)

Taalstruktuur en -konvensies: Kortverhaal vervolg: Aanlynboelie (15 punte)

TOTAAL: 50 punte

*Skryftaak word apart opgelaai omdat onnies soms hulle eie opstel.

Memorandum aangeheg in matriksformaat soos vereis deur departement.

Kognitiewe vlakke per vraag per afdeling aangedui en analise aangebring.

Beskikbaar in Pdf en Word.

N.S: Verseker dat u die korrekte taak, graad en taal aankoop aangesien daar geen “refunds” is vir foutiewe aankope nie vanweë die digitale aard van die produkte.

Prys: R50

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram