Formele Assessering – (FAT5): Graad 7 Afrikaans Eerste Addisionele Taal – Kwartaal 2 (2026)
TEMA: Kameelperde
Vier afdelings:Â
Afdeling A: Leesbegrip: Kort verhaal – Hoe kameelperd sy lang nek gekry het (10 punte)
Gedig – Kameelperd se lang nek (10 punte)
Afdeling B: Visuele teks: Spotprent (10 punte)
Afdeling C: Opsomming – Kenmerke van kameelperde (10 punte)
Afdeling D: Taalstruktuur en – konvensies: Interessante feite oor kameelperde (20 punte)
Totaal: 60 punte
Kan gebruik word as ekstra assesseringsoefening.
Memorandum met nasienmatriks is aangeheg met ‘n analise van Barret en Bloom se vlakke aangetoon.
Beskikbaar in PDF en WORD dokumente om aanspassings te doen waar nodig.
Prys: R60








Razina Khan (verified owner) –
Awesome