Formele Assessering – (FAT5): Graad 7 Afrikaans Huistaal – Kwartaal 2 (2025)
Vier afdelings:Â
Afdeling A: Leesbegrip: Kort verhaal – Sportbyeenkoms (Netbal) (10 punte)
Gedig – Sport (10 punte)
Afdeling B: Visuele teks: Advertensie (10 punte)
Afdeling C: Opsomming – Gevare en nadele van die gebruik van energie drankies (10 punte)
Afdeling D: Taalstruktuur en – konvensies: Vervolg van Sportbyeenkoms kortverhaal (20 punte)
Totaal: 60 punte
Kan gebruik word as ekstra assesseringsoefening.
Memorandum met nasienmatriks is aangeheg met ‘n analise van Barret en Bloom se vlakke aangetoon.
Beskikbaar in PDF en WORD dokumente om aanspassings te doen waar nodig.
Prys: R55









Reviews
There are no reviews yet.