Formele Assessering – (FAT5): Graad 8 Afrikaans Eerste Addisionele Taal – Kwartaal 2 (2024)
Vier afdelings:Â
Afdeling A: Leesbegrip: Inligtingsteks: Olimpiese Spele 2024 (20 punte)
Afdeling B: Visuele teks: Spotprent (10 punte)
Afdeling C: Taalstruktuur en – konvensies: Die Olimpiese Medaljes se ontwerp (20 punte)
Afdeling D: Opsomming – Wenke vir atlete om voor te berei vir die Spele (10 punte)
Totaal: 60 punte
Kan gebruik word as ekstra assesseringsoefening.
Memorandum met nasienmatriks is aangeheg met ‘n analise van Barret en Bloom se vlakke aangetoon.
Beskikbaar in PDF en WORD dokumente om aanspassings te doen waar nodig.
Prys: R60









Reviews
There are no reviews yet.