Formele Assessering – (FAT5): Graad 9 Afrikaans Huistaal – Kwartaal 2 (2024)
Vier afdelings:Â
Afdeling A: Leesbegrip: Uittreksel uit roman – Die seevaart (25 punte)
Afdeling B: Visuele teks: Strokiesprent (15 punte)
Afdeling C: Taalstruktuur en – konvensies: Die probleme wat bemanning op see ervaar (20 punte)
Afdeling D: Opsomming – Wenke om skeurbuik te voorkom (10 punte)
Totaal: 60 punte
Kan gebruik word as ekstra assesseringsoefening.
Memorandum met nasienmatriks is aangeheg met ‘n analise van Barret en Bloom se vlakke aangetoon.
Beskikbaar in PDF en WORD dokumente om aanspassings te doen waar nodig.
Prys: R70









Reviews
There are no reviews yet.