Formele Assessering – (FAT9): Graad 5 Afrikaans Eerste Addisionele Taal – Kwartaal 4 (2026)
TEMA: Seekoeie
Vier afdelings:Â
Afdeling A: Leesbegrip: Mite – Seekoeie (10 punte)
Leesbegrip: Gedig – Seekoei (5 punte)
Afdeling B: Visuele teks: Advertensie oor ‘n nagrit met seekoeie (10 punte)
Afdeling C: Opsomming – Vyf kenmerke van seekoeie (5 punte)
Afdeling D: Taalstruktuur en – konvensies: Addisionele feite oor seekoeie (10 punte)
Totaal: 40 punte
Kan gebruik word as ekstra assesseringsoefening.
Memorandum met nasienmatriks is aangeheg met ‘n analise van Barret en Bloom se vlakke aangetoon.
Beskikbaar in PDF en WORD dokumente om aanspassings te doen waar nodig. Die PDF kan nie aangepas word nie – maar laai gerus die WORD af (dokument eindig met .docx) om voorblad aan te pas ens. waar nodig.
Prys: R50









Reviews
There are no reviews yet.