Formele Assessering – (FAT9): Graad 6 Afrikaans Huistaal – Kwartaal 4 (2025)
Vier afdelings:Â
Afdeling A: Leesbegrip: Mite – Odysseus en die sirenes (10 punte) Gedig – Odysseus
Afdeling B: Visuele teks: Strokiesprent (10 punte)
Afdeling C: Opsomming – Kenmerke van ‘n sirene (5 punte)
Afdeling D: Taalstruktuur en – konvensies: Flapteks: Odyssey (15 punte)
Totaal: 50 punte
Kan gebruik word as ekstra assesseringsoefening.
Memorandum met nasienmatriks is aangeheg met ‘n analise van Barret en Bloom se vlakke aangetoon.
Beskikbaar in PDF en WORD dokumente om aanspassings te doen waar nodig. Die PDF kan nie aangepas word nie – maar laai gerus die WORD af (dokument eindig met .docx) om voorblad aan te pas ens. waar nodig.
Prys: R50









Reviews
There are no reviews yet.