Formele Assesseringstaak (FAT4): Graad 4 Afrikaans Huistaal of Eerste Addisionele Taal Kwartaal 2 (2026) – Instruksieteks
SKRYFTAAK: Instruksieteks – Eie drankie (smoothie / melkskommel / aanmaak koeldrank)
Bestaan uit vyf afdelings:
Beplanning
Eerste weergawe
Herlees en redigeer
Publiseer
Sukseskriteria met kontrolelys ingesluit
Voorbeeldteks ingesluit van ‘n instruksieteks
Instruksieteks rubriek ingesluit
Totaal: 10
Beskikbaar in Pdf en Word.
N.S: Verseker dat u die korrekte taak, graad en taal aankoop aangesien daar geen “refunds” is vir foutiewe aankope nie vanweë die digitale aard van die produkte.
Prys: R20









Reviews
There are no reviews yet.