Boekmerke om die leerders bietjie opgewonde te maak oor die maand se projekte.
Ingesluit:
5 verskillende boekmerke waarvan hulle kan kies om in te kleur.
Lamineer na inkleur vir hulle om huis toe te neem en die maand in die klas te gebruik tydens lees.
N.S: Mag nie op sosiale media versprei word nie. Laat jou kollega dit gerus aanlyn aflaai sodat hulle ook kan baat by toekomstige freebies.
Prys: Freebie








Maria Menton (verified owner) –
Great
Jacqueline Wilson (verified owner) –
Wasiela Abdurahman (verified owner) –
Danien Van der Linde (verified owner) –
Baie goeie produk en diens.
Petru (verified owner) –
Ansofie Stoltz (verified owner) –