‘n Lekker boekie met prettige aktiwiteite as inleiding tot die wintervakansie 2021.
Geskik vir leerders vanaf Graad 1 – 7.
Bestaan uit 5 blasye met ‘n:
woordsoek,
ontsyfer die woorde,
skryf sinne,
blokkiesraaisel en
kleur in volgens kode aktiwiteite.
Antwoordbladsye ingesluit.
Beskikbaar in Afrikaans en Engels.
Prys: Gratis vir altyd