Handskrifoefeningboekie in drukskrif.
Bevat 26 letters van die alfabet (foneties geskik), met ‘n prentjie en bypassende woordeskat. Woorde bestaan uit 2 tot 3 letters wat lees vergemaklik en bevorder.
Letters beslaan 2-3 lyne (afhangend van die tipe letter).
Hierdie boekie is geskik vir Graad 1 en Graad R (afhangend van die skool se beleid).
Beskikbaar in Afrikaans en Engels.
Prys: R25








