Sale!
, , , ,

Graad 1 Wiskunde Werkboek Kwartaal 1

(2 customer reviews)

R40.00

Wiskunde Graad 1 Kwartaal 1
Herkenning van getalle en getalname en simbole werkkaart

69 bladsye  propvol prente geintegreer met Wiskunde konsepte om die aanleer van konsepte pret en interessant te maak.

Ideaal vir Graad 1 leerders vir vaslegging van konsepte asook intervensie vir Graad 2 leerders of leerders met spesiale onderwys behoeftes en outisme.

Baie eenvoudig en maklik om die leerders aan die begin van die jaar eers selfvertroue te laat ontwikkel met die nuwe konsepte.

Boekie bevat die volgende konsepte:

Voorbladsy

Bladsy met afskorting tussen “afdelings”

Kleur in volgens die kode (Kleure en nommers)

Herken getalle van 1 – 10

Getalname 1 – 10

Skryf getalsimbole van 1 – 10

Tel saam (+) tot by 10

Trek af tot by 10

Nommerkombinasies tot 10

Patrone met vorms en voorwerpe

Meer as, minder as en gelyk aan

Rangskik nommers van klein na groot

Rangskik nommers van groot na klein

Ranggetalle

Verdubbel of halveer

Verdeel – breuke

Ruimtelike oriëntasie

Prys: R40

2 reviews for Graad 1 Wiskunde Werkboek Kwartaal 1

  1. Emmie Meyer (verified owner)

  2. Anonymous (verified owner)

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram