43 bladsye propvol prente geintegreer met Wiskunde konsepte om die aanleer van konsepte pret en interessant te maak.
Ideaal vir Graad 1 leerders vir vaslegging van konsepte asook intervensie vir Graad 2 leerders of leerders met spesiale onderwys behoeftes en outisme.
Baie eenvoudig en maklik om die leerders aan die begin van die jaar eers selfvertroue te laat ontwikkel met die nuwe konsepte.
Boekie bevat die volgende konsepte:
Voorbladsy
Bladsy met inhoudsopgawe
Kleur in volgens die kode (Kleure en nommers)
Tel saam (+) tot by 10
Trek af tot by 10
Verloop van tyd
Breuke (Halveer)
Simmetrie van my liggaam
Data hantering
Geld
Vol of leeg
Patrone 0-20
Prys: R45









Reviews
There are no reviews yet.