Sale!
, , , , , ,

Graad 1 Wiskunde Werkboek Kwartaal 4

(2 customer reviews)

R40.00

79 bladsye  propvol prente geintegreer met Wiskunde konsepte om die aanleer van konsepte pret en interessant te maak.

Ideaal vir Graad 1 leerders vir vaslegging van konsepte asook intervensie vir Graad 2 leerders of leerders met spesiale onderwys behoeftes en outisme.

Boekie bevat die volgende konsepte:

Kleur in volgens die kode (Kleure en nommers)

Herken getalle en getalname (10 – 20)

Tel saam (+) tot by 10

Trek af tot by 10

Rangskik nommers van klein na groot

Rangskik nommers van groot na klein

Ranggetalle

Datahantering

Hoofrekene

Geld

Verloop van tyd

Verdubbel of halveer

Patrone 0-20

Woordsomme

Prys: R40

2 reviews for Graad 1 Wiskunde Werkboek Kwartaal 4

  1. Emmie Meyer (verified owner)

  2. Elsanie Labuschagne (verified owner)

    zaGauteng, South Africa

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram