Handskrifoefeningboekie in drukskrif (aangepaste k).Â
*Die “k” in hierdie boekie is aangepas – kyk na die vorming op voorbladsy asook in die aangehegde voorbeeld (flamink).Â
Bevat 26 letters van die alfabet (foneties geskik), met ‘n prentjie en bypassende woordeskat.
Letters beslaan 2-3 lyne (afhangend van die tipe letter).
Beskikbaar in Afrikaans en Engels.
Prys: R25








