, , , ,

Graad 2 Drukskrif boekie

R25.00

Handskrifoefeningboekie in drukskrif. 

*Die “k” in hierdie boekie se lyne sluit in die middel aan (l<). 

Bevat 26 letters van die alfabet (foneties geskik), met ‘n prentjie en bypassende woordeskat.

Letters beslaan 2-3 lyne (afhangend van die tipe letter).

Beskikbaar in Afrikaans en Engels.

Prys: R25

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram