103 bladsye propvol prente geintegreer met Wiskunde konsepte om die aanleer van konsepte pret en interessant te maak vir jong leerders.
Ideaal vir Graad 2 leerders vir vaslegging van konsepte asook intervensie vir Graad 2 leerders of leerders met spesiale onderwys behoeftes en outisme.
Is opgestel met aangepaste kurrikulum.
Baie eenvoudig en maklik om die leerders aan die begin van die jaar eers selfvertroue te laat ontwikkel met die nuwe konsepte.
Lewensvaardigheid temas is hier en daar geintegreer (gesonde voedsel / water).
Boekie bevat die volgende konsepte:
Voorbladsy
Bladsy met afskorting tussen “afdelings / konsepte”
Kleur in volgens die kode (Kleure en nommers)
Herken getalle van 1 – 10
Ken getalname 1 – 5
Skryf getalsimbole van 1 – 10
Getalname in tiene tot by 50
Getalsimbole van 1 – 20
Tel saam (+) tot by 20
Trek af tot by 20
Nommerkombinasies tot 5
Gebruik die regte simbole (+, -, =, ∆)
Patrone met vorms en voorwerpe
Patrone met nommers
Tel in 2’s, 5’s en 10e
Meer as, minder as en gelyk aan
Rangskik nommers van klein na groot
Rangskik nommers van groot na klein
Ranggetalle
Plekwaarde van 2-syfer getalle tot 50
Verdubbel of halveer
Verdeel – breuke
Ruimtelike oriëntasie
Prys: R50













Emmie Meyer (verified owner) –
Janine De Wet (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Baie beindruk. My leerders geniet die werksvelle!