Sale!
, , , , , , , , , , , , , , , , , ,

Graad 3 – 7 Besigblyboekie Hersiening Kwartaal 4

Rated 5.00 out of 5 based on 4 customer ratings
(4 customer reviews)

Original price was: R50.00.Current price is: R30.00.

Graad 3 – 7 Besigblyboekie Hersiening Kwartaal 4

Tema van boekie: Die see

Kan gebruik word vir hersienings- en intervensiedoeleindes.

20 bladsye propvol klankpret wat uit die volgende bestaan:

Begripstoets: Kort verhaal

Visuele teks: Advertensie

Woordsoeke x 2

Blokkiesraaisels

Alfabetiese volgorde

Kodekraker (Idiome)

Soek en kleur in

Vul die ontbrekende woord in (voorsetsels en selfstandige naamwoorde)

Skommel die sinne reg (Stompi)

Leestekens en skryftekens

Voegwoorde

Ontkenning

Lydende en bedrywende vorm

Direkte en indirekte rede

Die 20 bladsye kan met gemak 2 op A4 gedruk kan word om papier te spaar, sonder om die kwaliteit van leesbaarheid te beinvloed.

Prys: R30

4 reviews for Graad 3 – 7 Besigblyboekie Hersiening Kwartaal 4

  1. Rated 5 out of 5

    Chantelle (verified owner)

  2. Rated 5 out of 5

    Amori van Niekerk (verified owner)

  3. Rated 5 out of 5

    Porscha L. (verified owner)

    ZASouth Africa

  4. Rated 5 out of 5

    Maria Menton (verified owner)

    ZAGauteng, South Africa

    Useful

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram