, , ,

Graad 3 Lopende skrif handskrif boekie

R25.00

Handskrifoefeningboekie in lopende skrif. Ideaal vir die begin van die jaar of vir leerders wat probleme ondervind met verbinding of vorming van letters in lopende skrif.

Bevat 26 letters van die alfabet (foneties geskik), met ‘n prentjie en woordeskat.

Letters beslaan 2-3 lyne (afhangend van die tipe letter).

Beskikbaar in Afrikaan en Engels.

Prys: R25

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram