77 bladsye propvol prente geintegreer met Wiskunde konsepte om die aanleer van konsepte pret en interessant te maak vir jong leerders.
Ideaal vir Graad 2 leerders vir vaslegging van konsepte asook intervensie vir Graad 2 leerders of leerders met spesiale onderwys behoeftes en outisme.
Is opgestel met aangepaste kurrikulum.
Baie eenvoudig en maklik om die leerders aan die begin van die jaar eers selfvertroue te laat ontwikkel met die nuwe konsepte.
Lewensvaardigheid temas is hier en daar geintegreer (gesonde voedsel / water).
Boekie bevat die volgende konsepte:
Voorbladsy
Bladsy met afskorting tussen “afdelings / konsepte”
Kleur in volgens die kode (Kleure en nommers)
Herken getalle van 1 – 200
Ken getalname 1 – 10
Skryf getalsimbole van 1 – 50
Getalname in tiene tot by 100
Tel saam (+) tot by 99
Trek af tot by 99
Nommerkombinasies tot 10
Gebruik die regte simbole (+, -, =, ∆)
Patrone met vorms en voorwerpe
Patrone met nommers tot 100
Tel in 2’s, 5’s en 10e
Meer as, minder as en gelyk aan
Rangskik nommers van klein na groot
Rangskik nommers van groot na klein
Ranggetalle
Plekwaarde van 2-syfer getalle tot 99
Opbreek van getalle
Verdubbel of halveer
Verdeel – breuke (half en kwarte)
Ruimtelike oriëntasie
Volg instruksies op ‘n kaart
Prys: R40













Arline Grobler (verified owner) –
Baie dankie vir puik diens.