Graad 4 – 7 Afrikaans Huistaal of Eerste Addisionele Taal Kwartaal 4 (2022)
Hersieningsboekie
Bestaan uit 42 bladsye wat die volgende konsepte insluit:
Werk met woorde:
Deurlopende assessering
Alfabetiese volgorde
Woordsoek
Vokaalgroep 1, 2 en 3
Diftonge
Klank- en lettergrepe
Afbreek van woorde
Woordvorming
Sinonieme, Antonieme
Homonieme, Homofone
Een woord vir…
Werk met sinne:
Sinsoorte
Enkelvoudige – en saamgestelde sinne
Direkte – en indirekte rede
Bedrywende en lydende vorm
Ontkenning
Woordorde
Idiomatiese uitdrukkings
Lees- en skryftekens
Memorandums ingesluit van alle werkkaarte.
Kan maklik 2 op A4 gedruk word om so papier te bespaar.
Prys: R50









Zanmari (verified owner) –
Samuel Johnson (verified owner) –
Istvan Dippenaar (verified owner) –
Elna Verhoef (verified owner) –
Chantelle (verified owner) –