Graad 4 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Basislynassessering Kwartaal 1 (2023)
Bestaan uit drie afdelings:
Begripstoets: Storie (10 punte)
Visuele teks: Boekomslag (10 punte)
Taalstruktuur en -konvensies (10 punte)
*Skryftaak word apart opgelaai omdat onnies soms hulle eie opstel.
Memorandum aangeheg in matriksformaat soos vereis deur departement.
Kognitiewe vlakke per vraag per afdeling aangedui en analise aangebring.
Beskikbaar in Pdf en Word.
N.S: Verseker dat u die korrekte taak, graad en taal aankoop aangesien daar geen “refunds” is vir foutiewe aankope nie vanweë die digitale aard van die produkte.
Prys: R50









Esme van Moerkerken (verified owner) –
Celente Coetzee (verified owner) –
Baie baie goed. Dankie vir jou moeite en hulp vir ons onnies! Jy word waardeur
Karmen Steenberg (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Excellent!
Salome Cornwell (verified owner) –