Sluit alle konsepte in vir Graad 4 Afrikaans Eerste Addisionele Taal vir Kwartaal 2.
4 temas (Tema 6, 7, 8 en 9)
Streng opgestel volgens JOP (ATP).
118 bladsye propvol aktiwiteite ideaal vir inskerping, hersiening of inoefening van konsepte.
Taalleer sluit reëls in asook geleentheid vir toepassing van vaardighede aangeleer.
Skryfwerk sluit al die genres in vir die kwartaal: Dialoog, Instruksieteks, Lysie, Beskrywende opstel (Dier / kos).
4 Begripstoetse en 4 visuele tekste ingesluit.
Sluit boekie 1-4 in teen ‘n spesiale prys.
Bundelprys: R100












