Sale!
, , , ,

Graad 4 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Werkboekie 1 Kwartaal 1

Rated 4.87 out of 5 based on 15 customer ratings
(15 customer reviews)

Original price was: R50.00.Current price is: R30.00.

TEMA 1: Dit is ek!

Maak Afrikaans lekker in die klas met hierdie boekie ontwerp vir Graad 4 Eerste Addisionele Taal leerders.

Dit sluit al die aspekte in volgens 2021 JOP (ATP) vir week 1 – 2 Kwartaal 1.

Bestaan uit 34 bladsye met prente om die aanleer van woordeskat en taalleer te ondersteun.

Alle taalleer konsepte is ingesluit soos vereis deur ATP:

Alfabetiese volgorde

Sinonieme en antonieme

Selfstandige naamwoord – herkenning, meervoud, verkleining en geslag

Idiome

Spelling en lees-en skryftekens

Hoofletters, punt en komma

Skryfwerk bestaan uit:

Kortverhaal met kort begripsvrae wat daarop volg.

Bladsy vir beplanning, eerste poging skryf en dan publisering.

Sluit ‘n tabel in met sukseskriteria om af te merk na voltooiing van die skryfstuk.

Memorandum is ingesluit vir die hele boekie. 

Prys: R30

15 reviews for Graad 4 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Werkboekie 1 Kwartaal 1

  1. Rated 5 out of 5

    Ronell du Preez (verified owner)

  2. Rated 5 out of 5

    Charmaine Peter (verified owner)

  3. Rated 5 out of 5

    Natalie (verified owner)

  4. Rated 5 out of 5

    Salome Cornwell (verified owner)

  5. Rated 5 out of 5

    Salmaan Rafik (verified owner)

  6. Rated 5 out of 5

    Karin Spilhaus (verified owner)

  7. Rated 5 out of 5

    Christa Adendorff (verified owner)

  8. Rated 5 out of 5

    Courtney Cloete (verified owner)

  9. Rated 5 out of 5

    Rene Kidd (verified owner)

    Uitstekende werk! Baie dankie

  10. Rated 4 out of 5

    Cordney Swartz (verified owner)

    Love the products. Was very informative.

  11. Rated 5 out of 5

    Kim Du Plooy (verified owner)

  12. Rated 5 out of 5

    Ria (verified owner)

  13. Rated 4 out of 5

    Tanya Swart (verified owner)

  14. Rated 5 out of 5

    Esme van Moerkerken (verified owner)

  15. Rated 5 out of 5

    Carolina Vries (verified owner)

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram