Sale!
, , , ,

Graad 4 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Werkboekie 1 Kwartaal 4

(1 customer review)

Original price was: R50.00.Current price is: R30.00.

Graad 4 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Werkboekie 1 Kwartaal 4

Week 1 – 2 – Tema: Net horings! 

Bestaan uit 42 bladsye plus memorandum – totaal 78 bladsye

Sluit alle konsepte in volgens JOP vir Week 1 – 2.

Begripstoets: Sprokie met prente

Visuele teks: Advertensie

Deurlopende assesseringstaak

Alfabetiese volgorde

Woordsoek vir woordeskatontwikkeling

Werk met woorde:

Woordsoorte:

Voegwoorde (Enkelvoudige en saamgestelde sinne)

Voornaamwoord

Selfstandige naamwoord

-Meervoude

-Diftonge

-Lettergrepe en Klankgrepe

– Verkleining

-Geslag

Lydende en bedrywende vorm

Ontkenning

Woordorde in sinne

Hoofletters

Kappie

Skryfwerk met hele skryfproses uiteengesit: Skryf ‘n storie

Gebruik ‘n dobbelsteen om jou storie se elemente te kry as riglyn.

Slegs beskikbaar in PDF om kopiereg van illustreerders te respekteer.

KOPIEREG STRENG VOORBEHOU.

Prys: R30

1 review for Graad 4 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Werkboekie 1 Kwartaal 4

  1. Anonymous (verified owner)

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram