Sale!
, , , ,

Graad 4 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Werkboekie 2 Kwartaal 1

Rated 4.90 out of 5 based on 10 customer ratings
(10 customer reviews)

Original price was: R50.00.Current price is: R30.00.

TEMA 4: Vrolike families

Maak Afrikaans lekker in die klas met hierdie boekie ontwerp vir Graad 4 Eerste Addisionele Taal leerders.

Dit sluit al die aspekte in volgens 2021 JOP (ATP) vir week 3 – 4 Kwartaal 1.

Bestaan uit 28 bladsye met prente om die aanleer van woordeskat en taalleer te ondersteun.

Alle taalleer konsepte is ingesluit soos vereis deur ATP:

Hersiening (Deurlopende assessering)

Vrolike families woordsoek

My familie leeskaart

Vul die ontbrekende woorde in (My familie)

Woordsoorte:

Voornaamwoorde

Telwoorde

Voegwoorde

Bywoorde

Voorsetsels

Hersiening: Woordsoorte

Idiome

Hoofletters

Spelling

Skryfwerk bestaan uit:

Visuele teks met begripstoets

Instruksieteks met begripstoets

Instruksieteks – Formaat bekendstelling, nommer en sorteer die prente in volgorde van gebeurtenis, bladsy vir beplanning, eerste poging skryf en dan publisering.

Sluit ‘n tabel in met sukseskriteria om af te merk na voltooiing van die skryfstuk.

Memorandum is ingesluit vir die hele boekie. 

Prys: R30

10 reviews for Graad 4 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Werkboekie 2 Kwartaal 1

  1. Rated 5 out of 5

    Natalie (verified owner)

  2. Rated 5 out of 5

    Salome Cornwell (verified owner)

  3. Rated 5 out of 5

    Ronell du Preez (verified owner)

    Great resource, really quality for money!!

  4. Rated 5 out of 5

    Karin Spilhaus (verified owner)

  5. Rated 5 out of 5

    Courtney Cloete (verified owner)

  6. Rated 5 out of 5

    Kerry Roos (verified owner)

  7. Rated 5 out of 5

    Kim Du Plooy (verified owner)

  8. Rated 5 out of 5

    Ria (verified owner)

  9. Rated 4 out of 5

    Tanya Swart (verified owner)

  10. Rated 5 out of 5

    Esme van Moerkerken (verified owner)

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram