Graad 4 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Werkboekie 1 Kwartaal 4
Week 3 – 4: Tema 16 – Op julle merke!Â
Bestaan uit 40 bladsye plus memorandum – totaal 80 bladsye
Sluit alle konsepte in volgens JOP vir Week 3 – 4 Kwartaal 4.
Begripstoets: Inligtingsteks – Sport regoor die wêreld
Visuele teks: Kaart
Deurlopende assesseringstaak
Alfabetiese volgorde
Woordsoek vir woordeskatontwikkeling
Werk met woorde:
Sinonieme
Antonieme
Homonieme
Homofone
Woorsoorte: Voornaamwoorde (vraend)
Sinsoorte
Direkte – en indirekte rede
Lydende en bedrywende vorm
Ontkenning
Idiomatiese uitdrukkings
Spelling en punktuasie:
Skryftekens
Skryfwerk met hele skryfproses uiteengesit: Voltooi en maak ‘n grafiek. Doen ‘n klasopname.
Beplan en ontwerp jou eie visuele teks (plakkaat) – gunstelingsport
Slegs beskikbaar in PDF om kopiereg van illustreerders te respekteer.
KOPIEREG STRENG VOORBEHOU.
Prys: R30









Reviews
There are no reviews yet.