Graad 4 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Werkboekie 4(1) Kwartaal 1
Week 1-2: Tema 2 – Vang die rowers!Â
Bestaan uit 50 bladsye plus memorandum – totaal 90 bladsye
Sluit alle konsepte in volgens JOP (2023) vir Week 1-2 Kwartaal 1.
Nuwe woordeskat woordsoek
Soek die woorde
Alfabetiese volgorde
Woorde se betekenis: Vul die woorde in
Idiome
Versamel inligting
Hervertel die storie
Skryf ‘n paragraaf
Werk met woorde
Sinonieme en Antonieme
Selfstandige naamwoord: Meervoud, verkleining, geslag
Vokaalgroep 3 (a, e, i, o, u)
Byvoeglike naamwoorde
Werkwoord
Lidwoord
Tydsvorme
Samestellings
Werk met sinne:
Sinsoorte
Enkelvoudige sinne
Onderstaande geintegreer in sinsoorte:
Vraagteken
Uitroepteken
Hoofletter
Punt
Spelpatrone (d/t)
Teksvoorbeeld:
Begripstoets: Koerantberig
Koerantberig: Kenmerke praktiese toepassing
Skryf etikette praktiese toepassing
Skryfwerk –
Vul ontbrekende woorde in die teks in
Skryf ‘n Koerantberig deur die ontbrekende informasie in te vul
Sluit in: Eerste skryfstuk
Herlees en redigeer
Publiseer
Antwoordbladsye
Slegs beskikbaar in PDF om kopiereg van illustreerders te respekteer.
KOPIEREG STRENG VOORBEHOU.
Prys: R30










Reviews
There are no reviews yet.