Sale!
, , , ,

Graad 4 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Werkboekie 4 Kwartaal 3

(4 customer reviews)

R30.00

Tema 13: Waarheen gaan jy? Week 7 – 8  Kwartaal 3 Werkboekie 4 

Maak Afrikaans lekker in die klas met hierdie boekie ontwerp vir Graad 4 Eerste Addisionele Taal leerders.

Sluit al die aspekte in volgens 2021 JOP (ATP) vir week 7 en 8 vir Kwartaal 3.

Bestaan uit 34 bladsye met prente om die aanleer van woordeskat, taalleer en skryfgenre te ondersteun.

Skryfwerk bestaan uit:

Gedig kenmerke, formaat, raamwerk asook spasie om die skryftaak te voltooi.

Vul die gedig in (soos vereis deur ATP).

Rubrieke is ingesluit.

Alhoewel dit belyn is volgens Afrikaans Sonder Grense (woordeskat en tema) kan dit ook effektief gebruik word in die Afrikaanse Huistaal klaskamer, omrede die taalleer en skryfwerk dieselfde is per graad.

Begripstoets, visuele teks, deurlopende assessering en prettige woordeskat aktiwiteite ingesluit.

Memo ingesluit.

Prys: R20

4 reviews for Graad 4 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Werkboekie 4 Kwartaal 3

  1. Salome Cornwell (verified owner)

  2. Jackie TURNER (verified owner)

    Your stuff is amazing

  3. Chare Smit (verified owner)

  4. Anonymous (verified owner)

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram