Graad 4 Afrikaans Huistaal Assesseringstaak (FAT5) Kwartaal 2 (2023)
Bestaan uit vier afdelings:
Begripstoets: Inligtingsteks (verhaal) – Nelson Mandela (10 punte)
Gedig – Madiba (5 punte)
Visuele teks:Â Boekomslag (10 punte)
Opsomming: Lewe van Nelson Mandela (5 punte)
Taalstruktuur en -konvensies: Strokiesprent (10 punte)
Totaal: 40
*Skryftaak word apart opgelaai, omdat onnies soms hulle eie opstel. (VOLG ASAP)
Memorandum aangeheg in matriksformaat soos vereis deur departement.
Kognitiewe vlakke per vraag per afdeling aangedui en analise aangebring.
Beskikbaar in Pdf en Word – slegs die tekste (visuele teks) is nie aanpasbaar nie, omdat ek ‘n app gebruik het om die teks outentiek te laat lyk.
N.S: Verseker dat u die korrekte taak, graad en taal aankoop aangesien daar geen “refunds” is vir foutiewe aankope nie vanweë die digitale aard van die produkte.
Prys: R50









Porscha L. (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –