Graad 4 Afrikaans Huistaal Einde-van-die-jaar-Kontroletoets Assesseringstaak (FAT9) Kwartaal 4 (2023)
Bestaan uit vier afdelings:
Begripstoets: Inligtingsteks – Brief aan Mozart (15 punte)
Visuele teks: Advertensie – Musiekblyspel (10 punte)
Opsomming: Interessante feite oor Beethoven (5 punte)
Taalstruktuur en -konvensies: Strokiesprent – Beethoven en Mozart (10 punte)
Totaal: 40
*Skryftaak word apart opgelaai, omdat onnies soms hulle eie opstel. (VOLG ASAP)
Memorandum aangeheg in matriksformaat soos vereis deur departement.
Kognitiewe vlakke per vraag per afdeling aangedui en analise aangebring.
Beskikbaar in Pdf en Word – slegs die tekste (opsomming) is nie aanpasbaar nie, omdat ek ‘n app gebruik het om die teks outentiek te laat lyk.
N.S: Verseker dat u die korrekte taak, graad en taal aankoop aangesien daar geen terugbetalings is vir foutiewe aankope nie vanweë die digitale aard van die produkte.
Prys: R50
Reviews
There are no reviews yet.