Sale!
, , , ,

Graad 4 Afrikaans Huistaal Formele Assessering Kwartaal 1 (2022)

Original price was: R50.00.Current price is: R40.00.

FAT 1 & 3: Graad 4 Afrikaans Huistaal Formele Assesseringstaak Kwartaal 1 (2022)

Als is volgens puntetelling soos voorgestel in JOP (ATP).

TEMA: Troeteldiere

Sluit die volgende in:

Respons op teks :

Literêre teks met begripstoets (15 punte)

Visuele teks met begripstoets (10 punte)

Opsomming – Geen opsomming volgens JOP (ATP) in Kwartaal 1 nie.

Taalstruktuur en -konvensies (15 punte)

Totaal: 40 punte

Hardoplees (20 punte) – slegs rubriek ingesluit – leerders gebruik dieselfde teks om bekend te raak met woordeskat om begrip te verbeter.

Skryftaak (R10) word apart opgelaai vir diegene wat ‘n ander taak wil doen. (20 punte)

U ontvang ‘n skakel direk na betaling via e-pos sowel as aanlyn. Kliek daarop om die produkte af te laai.

Word aangestuur in Pdf en Word formaat.

Sluit memorandum in.

Prys: R40

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram