Sale!
, , , , ,

Graad 4 Afrikaans Huistaal Formele Assessering Kwartaal 2 (2022)

Original price was: R70.00.Current price is: R50.00.

FAT 4 & 5: Graad 4 Afrikaans Huistaal Formele Assesseringstaak Kwartaal 2 (2022)

Als is volgens puntetelling soos voorgestel in JOP (ATP).

TEMA: Gandhi (Integrasie met SW)

Sluit die volgende in:

Respons op teks :

Literêre teks met begripstoets – Gandhi (15 punte)

Visuele teks met begripstoets – Veganistiese koekies (10 punte)

Opsomming – Gandhi tydlyn (5 punte)

Taalstruktuur en -konvensies (10 punte)

Totaal: 40 punte

Skryftaak: Instruksieteks (10 punte) ingesluit, maar in aparte taak opgedeel.

Aanbeveling: Terme en voorwaardes en voorblad vanuit Word dokument is klein bietjie verwronge a.g.v die verwerking van Pdf na Word weergawe (ignoreer asb.)

U ontvang ‘n skakel direk na betaling via e-pos sowel as aanlyn. Kliek daarop om die produkte af te laai.

Word aangestuur in Pdf en Word formaat.

Opgedeel in twee aparte take.

Sluit memorandum met Bloom/Barret se vlakke in soos deur Dept. vereis.

Prys: R50

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram