Graad 4 Afrikaans Huistaal of Eerste Addisionele Taal Assesseringstaak (FAT8) Kwartaal 4 (2024)
SKRYFTAAK: Dialoog
Bestaan uit vyf afdelings:
Beplanning
Eerste weergawe
Herlees en redigeer
Publiseer
Sukseskriteria met kontrolelys vir advertensie ingesluit
Voorbeeldteks ingesluit van dialoog (dien ook as die skryfstuk se onderwerp) – leerders kan ekstra kenmerke merk en bespreek
Rubriek ingesluit – algemeen vir transaksionele teks
Totaal: 10
Geskik vir Huistaal of Eerste Addisionele Taal leerders.
Beskikbaar in Pdf en Word – slegs die tekste (visuele teks) is nie aanpasbaar nie, omdat ek ‘n app gebruik het om die teks outentiek te laat lyk.
N.S: Verseker dat u die korrekte taak, graad en taal aankoop aangesien daar geen “refunds” is vir foutiewe aankope nie vanweë die digitale aard van die produkte.
Prys: R20









Reviews
There are no reviews yet.