Graad 4 Huistaal Skryfwerkboekie Kwartaal 3
Dek alle skryfgenres soos uiteengesit in die JOP vir 2021 – 2023.
In volgorde soos vanuit JOP.
Bevat voorbeeld van die skryfgenre met kenmerke wat uitgelig is.
Bevat die hele skryfproses per genre.
50 bladsye.
Voorblad ingesluit indien dit gebind wil word as ‘n boekie.
Week 1 – 2: Dagboekinskrywing
Week 3 – 4: Beskrywende paragraaf verwerk na ‘n pamflet
Week 5 – 6: Beskrywende paragraaf / plakkaat verwerk na ‘n brosjure
Week 7 – 8: Gedig / Sinne wat rym
Week 9 – 10: Dialoog
Sluit ook rubrieke in.
Slegs beskikbaar in pdf a.g.v clipart wat daarin is en onderhewig is aan kopiereg.
Prys: R40











Porscha Loots (verified owner) –
Kriek Hannelie (verified owner) –
René Jantjies (verified owner) –