TEMA 1: Kattekwaai
Maak Afrikaans lekker in die klas met hierdie boekie ontwerp vir Graad 4 Huistaal leerders.
Dit sluit al die aspekte in volgens 2021 JOP (ATP) vir week 1 – 2 Kwartaal 1.
Bestaan uit 26 bladsye met prente om die aanleer van woordeskat en taalleer te ondersteun.
Alle taalleer konsepte is ingesluit soos vereis deur ATP:
Alfabetiese volgorde
Sinonieme en antonieme
Werkwoorde
Sinsoorte
Spelling: Kappie
Spelpatrone: d/t
Hoofletters, punt en komma
Skryfwerk bestaan uit:
Kortverhaal met kort begripsvrae wat daarop volg.
Bladsy vir beplanning, eerste poging skryf en dan publisering.
Sluit ‘n tabel in met sukseskriteria om af te merk na voltooiing van die skryfstuk.
Memorandum is ingesluit vir die hele boekie.Â
Prys: R30











Anonymous (verified owner) –
Easy and very user friendly
Karin Lamprecht (verified owner) –
Jou werk is pragtig!
Lourens Erasmus (verified owner) –
Susan van Biljon (verified owner) –
JANSIE S. (verified owner) –