TEMA 4: Soet
Maak Afrikaans lekker in die klas met hierdie boekie ontwerp vir Graad 4 Huistaal leerders.
Dit sluit al die aspekte in volgens 2021 JOP (ATP) vir week 3 – 4 Kwartaal 1.
Bestaan uit 39 bladsye met prente om die aanleer van woordeskat en taalleer te ondersteun.
Alle taalleer konsepte is ingesluit soos vereis deur ATP:
Hersiening (Deurlopende assessering)
Soet woordsoek
Soet leeskaart
Vul die ontbrekende woorde in (Soet)
Taalstrukture en –konvensies:
Werkwoorde
Selfstandige naamwoorde (meervoud, verkleining, geslag – met reëls)
Hoofletters, punt en komma
Idiome
Spelling:
Spelpatrone f/v
Spelpatrone ei/y
Skryfwerk bestaan uit:
Visuele teks met begripstoets
Instruksieteks met kort begripsvrae wat daarop volg.
Bladsy vir bekendstelling aan formaat, oefening, beplanning, eerste poging skryf en dan publisering.
Sluit ‘n tabel in met sukseskriteria om af te merk na voltooiing van die skryfstuk.
Memorandum is ingesluit vir die hele boekie.Â
Prys: R30











Lourens Erasmus (verified owner) –
Suzetta K. (verified owner) –
Susan van Biljon (verified owner) –
Kriek Hannelie (verified owner) –
Lizette Williams (verified owner) –
JANSIE S. (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –