, , , ,

Graad 4 Handskrifoefeningboekie in lopende skrif

R25.00

Handskrifoefeningboekie in lopende skrif.

Bevat 26 letters van die alfabet (foneties geskik), met ‘n prentjie en bypassende woordeskat. Dit is ook vergesel met ‘n kort paragrafie wat dieselfde letter integreer.

Letters beslaan 1 lyn soos deur HNKV Beleid vereis word.

Beskikbaar in Afrikaans en Engels.

Prys: R25

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram