92 bladsye propvol prente geintegreer met Wiskunde konsepte om die aanleer van konsepte pret en interessant te maak vir jong leerders.
Ideaal vir Graad 4 leerders vir vaslegging van konsepte asook intervensie vir Graad 4/5 leerders of leerders met spesiale onderwys behoeftes en outisme.
Is opgestel met aangepaste kurrikulum.
Ideaal vir leerders wat ‘n agterstand het a.g.v Covid omstandighede.
Baie eenvoudig en maklik om die leerders aan die begin van die jaar eers selfvertroue te laat ontwikkel met die nuwe konsepte.
Boekie bevat die volgende konsepte:
Voorbladsy
Bladsy met afskorting tussen “afdelings / konsepte”
Kleur in volgens die kode (Kleure en nommers)
Herken getalle van 1 – 500
Ken getalname 1 – 20
Skryf getalsimbole van 1 – 100
Getalname in veelvoude van 100 tot by 1000
Tel saam (+) tot by 200
Trek af tot by 200
Nommerkombinasies tot 20
Gebruik die regte simbole (+, -, =, ∆)
Patrone met lyne, vorms en voorwerpe
Kopieër en identifiseer patrone in die natuur/kultuur
Patrone met nommers tot 500
Tel in 2’s, 5’s en 10e tot by 500
Meer as, minder as en gelyk aan
Rangskik nommers van klein na groot
Rangskik nommers van groot na klein
Ranggetalle
Plekwaarde van 3-syfer getalle tot 200
Opbreek van getalle
Waarde van elke getal
Verdubbel of halveer
Rond af in tiene
Verdeel – breuke (half, kwarte en derdes)
Ruimtelike oriëntasie
Verskillende aansigte
Volg instruksies op ‘n kaart en verduidelik rigting
Prys: R50














Lizette Williams (verified owner) –