Sale!
, , , ,

Graad 5 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Werkboekie 1 Kwartaal 1

Rated 4.75 out of 5 based on 12 customer ratings
(12 customer reviews)

Original price was: R50.00.Current price is: R30.00.

TEMA 1: Maats by die skool

Maak Afrikaans lekker in die klas met hierdie boekie ontwerp vir Graad 5 EAT leerders.

Dit sluit al die aspekte in volgens 2021 JOP (ATP) vir week 1 – 2 Kwartaal 1.

Bestaan uit 26 bladsye met prente om die aanleer van woordeskat en taalleer te ondersteun.

Alle taalleer konsepte is ingesluit soos vereis deur ATP:

Nuwe woordeskat

Groet jou maats leeskaart

Hersien alfabetiese volgorde

Selfstandige naamwoord: Meervoude

Lidwoorde

Persoonlike voornaamwoorde

Werkwoord

Tydsvorme

Enkelvoudige sinne (aangeskuif na Week 3-4 )

Skryfwerk bestaan uit:

Fabel met kort begripsvrae wat daarop volg.

Bladsy vir beplanning, eerste poging skryf en dan publisering van persoonlike vertelling (beskrywende paragraaf).

Sluit ‘n tabel in met sukseskriteria om af te merk na voltooiing van die skryfstuk.

Memorandum is ingesluit vir die hele boekie. 

Prys: R30

12 reviews for Graad 5 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Werkboekie 1 Kwartaal 1

  1. Rated 5 out of 5

    Natalie (verified owner)

  2. Rated 5 out of 5

    Salome Cornwell (verified owner)

  3. Rated 5 out of 5

    Nailah Davids (verified owner)

    Thank you for making our lives so much easier 🤗May you always be blessed and know that all your efforts are appreciated 🌺God bless you ❤️

  4. Rated 5 out of 5

    Roseline (verified owner)

    Learner centered and very helpful.

  5. Rated 5 out of 5

    Christa Adendorff (verified owner)

  6. Rated 4 out of 5

    Cordney Swartz (verified owner)

  7. Rated 5 out of 5

    Qualin Snyers (verified owner)

  8. Rated 5 out of 5

    Kim Du Plooy (verified owner)

  9. Rated 4 out of 5

    Chantelle (verified owner)

  10. Rated 4 out of 5

    Tanya Swart (verified owner)

  11. Rated 5 out of 5

    Istvan Dippenaar (verified owner)

    ZASouth Africa

  12. Rated 5 out of 5

    Riette van der Spuy (verified owner)

    ZAGauteng, South Africa

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram