Die assesseringstaak voldoen aan alle vereistes soos uiteengesit in departementele dokumente.
Sluit slegs FAT 9 (Kontroletoets) in.
Skryftaak apart opgelaai.
Bestaan uit 4 afdelings:Â
Begripstoets: Inligtingsteks – Is Franse roosterbrood regtig Frans? (15 punte)
Visuele teks: Advertensie (Franse roosterbrood) (10 punte)
Opsomming: Inligtingsteks verwerk na instruksieteks (5 punte)
Taalstruktuur en -konvensies (10 punte)
Totaal: 40 punte
Taak sluit memorandum in. Memorandum sluit kognitiewe vlakke in, plus punte toekenning per vraag.
Sluit ook analise in van hoeveelheid vrae per vlak per afdeling.
Na betaling ontvang u die PDF en Word weergawe sodat u aanpassings kan maak soos skoolwapen, skoolnaam ens.
Prys: R50









Lizaan Smit (verified owner) –
Mari-Lise van Zyl (verified owner) –