FAT 4 & 5: Graad 5 Afrikaans Huistaal Formele Assesseringstaak Kwartaal 2 (2022)
Als is volgens puntetelling soos voorgestel in JOP (ATP).
TEMA: Ystertydperk in Suid-Afrika (Integrasie met SW)
Sluit die volgende in:
Respons op teks :
Literêre teks met begripstoets – Ystertydperk in Suid-Afrika (15 punte)
Visuele teks met begripstoets – Hand van klei (instruksieteks) (10 punte)
Opsomming – Instruksieteks Kleipotte (5 punte)
Taalstruktuur en -konvensies (10 punte)
Totaal: 40 punte
Skryftaak
Transaksionele teks: Ons maak hamburgers
Totaal: 10 punte
Bevat alle stappe nodig in die skryfproses om dit makliker te maak vir die leerders om beter skryfstukke te skryf.
Aanbeveling: Druk gerus vanuit die pdf dokument, voorbladsy en terme en voorwaardes is ‘n bietjie verwronge a.g.v die omskakeling van Pdf na word.
U ontvang ‘n skakel direk na betaling via e-pos sowel as aanlyn. Kliek daarop om die produkte af te laai.
Word aangestuur in Pdf en Word formaat.
Opgedeel in twee aparte take.
Sluit memorandum met Bloom/Barret se vlakke in soos deur Dept. vereis.
Prys: R50










