Sale!
, , , , , ,

Graad 5 Afrikaans Huistaal Formele Assesseringstaak 2 – Skryftaak Kwartaal 1 2022

(2 customer reviews)

Original price was: R20.00.Current price is: R10.00.

FAT2: Skryftaak – Graad 5 Afrikaans Huistaal Kwartaal 1 2022

Tema: ‘n Besoek aan ‘n dolfinarium

Bestaan uit die volgende:

Instruksies

Prent as inspirasie: Advertensie van dolfinarium

Beplanning: Breinkaart, skryfraamwerk wat struktuur verskaf en leerders help om ‘n fantastiese drie paragraaf beskrywende opstel te skryf.

Sukseskriteria, lysies en rubriek ingesluit (20 punte).

PDF en Word dokumente is ingesluit, maar daar word AANBEVEEL dat die voorbladsy en rubriek vanuit die PDF gedruk word a.g.v die omskakeling van die dokument na Word.

Prys: R10 

2 reviews for Graad 5 Afrikaans Huistaal Formele Assesseringstaak 2 – Skryftaak Kwartaal 1 2022

  1. Anonymous (verified owner)

    Very good thank you

  2. Anonymous (verified owner)

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram