Graad 5 Afrikaans Huistaal of Eerste Addisionele Taal Assesseringstaak (FAT4) – Kwartaal 2 – WhatsApp boodskap (2026)
SKRYFTAAK: WhatsApp boodskap met 3 opsies as onderwerp
Bestaan uit vyf afdelings:
Voorbeeldteks ingesluit met kenmerke van ‘n WhatsApp boodskap
Vul in skryfraamwerk vir oefening
Beplanning
Eerste weergawe
Herlees en redigeer
Publiseer
Sukseskriteria met kontrolelys ingesluit
Algemene rubriek ingesluit
Totaal: 10
Beskikbaar in Pdf en Word.
N.S: Verseker dat u die korrekte taak, graad en taal aankoop aangesien daar geen “refunds” is vir foutiewe aankope nie vanweë die digitale aard van die produkte.
Prys: R20









Reviews
There are no reviews yet.