, , , , , ,

Graad 5 Afrikaans Huistaal of Eerste Addisionele Taal Assesseringstaak (FAT8) – Skryftaak Kwartaal 4 (2023)

R20.00

Graad 5 Afrikaans Huistaal of Eerste Addisionele Taal Assesseringstaak (FAT8) Kwartaal 4 (2023)

SKRYFTAAK: Uitnodiging

Bestaan uit vyf afdelings:

Beplanning

Eerste weergawe

Herlees en redigeer

Publiseer

Sukseskriteria met kontrolelys ingesluit

Voorbeeldteks ingesluit van uitnodiging

Rubriek ingesluit

Totaal: 10

Geskik vir Huistaal of Eerste Addisionele Taal leerders.

Beskikbaar in Pdf en Word – slegs die tekste (visuele teks) is nie aanpasbaar nie, omdat ek ‘n app gebruik het om die teks outentiek te laat lyk.

N.S: Verseker dat u die korrekte taak, graad en taal aankoop aangesien daar geen “refunds” is vir foutiewe aankope nie vanweë die digitale aard van die produkte.

Prys: R20

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram