TEMA 1: Wild
Maak Afrikaans lekker in die klas met hierdie boekie ontwerp vir Graad 5 Huistaal leerders.
Dit sluit al die aspekte in volgens 2021 JOP (ATP) vir week 1 – 2 Kwartaal 1.
Bestaan uit 34 bladsye met prente om die aanleer van woordeskat en taalleer te ondersteun.
Alle taalleer konsepte is ingesluit soos vereis deur JOP (ATP):
Nuwe woordeskat
Alfabetiese volgorde
Stel jouself voor leeskaart
Idiome
Sinsoorte
Hersien alfabetiese volgorde
Selfstandige naamwoord: Eiename, Meervoude
Werkwoord
Tydsvorme
Sinonieme en Antonieme
Afkortings
Samestellings
Afleidings: Basis, voor- en agtervoegsels
Skryfwerk bestaan uit:
Fabel met kort begripsvrae wat daarop volg.
Bladsy vir beplanning van kortverhaal / fabel, eerste poging skryf en dan publisering van persoonlike vertelling.
Sluit ‘n tabel in met sukseskriteria om af te merk na voltooiing van die skryfstuk.
Memorandum is ingesluit vir die hele boekie.Â
Prys: R30










Magrieta Smal (verified owner) –
ELIZABETH LE ROUX (verified owner) –
Suzetta K. (verified owner) –
Lizaan Smit (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –