FAT2: Skryftaak: Graad 5 Kwartaal 1 2022
Tema: ‘n Snaakse ding gebeur…my speelding word lewendig…
Bestaan uit die volgende:
Instruksies
Beplanning: Breinkaart, Skryfraamwerk.
Alle stappe in die skryfproses maklik uiteengesit.
Sluit sukseskriteria en rubriek (20 punte) in.
Prys: R10
Salome Cornwell (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Karmen Steenberg (verified owner) –